
Koelkop: Dink soos 'n wenner! - Jannie Putter
| Magazin | Preț | Ofertă |
|---|---|---|
| Magazin 1 | 80,60 lei | Vezi oferta |
Cel mai mic preț văzut de noi în ultimele 90 de zile: 80,60 lei. Cu 10,07 lei sub maximul de 90,67 lei.
🔔 Anunță-mă când scade prețul
Prețurile sunt actualizate zilnic, dar pot apărea diferențe din motive tehnice între prețul afișat aici și cel de la magazin. Prețul final, stocul exact, livrarea și returul le afli cu click pe butonul „Vezi oferta”.
Întreabă despre acest produs
Asistent AI care răspunde doar din datele din catalog. Comanda, livrarea și garanția sunt la magazinul ales.
Caracteristici
| Brand | Jannie Putter |
|---|---|
| Categorie | Sport, natură și animale |
Descriere
Dis nie net op die sportveld wat ons oorwinnings wil behaal nie. In ons persoonlike lewens, ons huisgesinne, ons gesondheid en ons werk is daar elke dag uitdagings wat ons die hoof moet bied. As jy dink soos 'n slagoffer - dan is jy een.
As jy egter kan leer om te dink soos 'n oorwinnaar - dan word jy een. Sukses is immers nie 'n resultaat op 'n telbord nie. Sukses is 'n manier van lewe.In Koelkop bespreek Jannie twintig aspekte van die denkwyse van 'n kampioen.
Dalk is jy moedeloos omdat jy alles in jou vermoë doen om beter te word, maar jy bly jouself vasloop in 'n muur. Lees gerus Koelkop - dalk gee dit jou kans om terug te staan en anders te kyk na hierdie muur voor jou en wie weet - dalk sien jy die deur raak! Die lewe is nie veronderstel om 'n geveg te wees nie.
Die lewe kan 'n avontuur te wees waar jy elke dag iets nuuts ontdek en nuwe dinge bemeester!Jannie Putter is ʼn Sportsielkundige en motiveringspreker. Hy was die mental coach van die Blou Bulle rugbyspan vanaf 2006 tot 2010. Hy was die mental coach van die Goue Leeus rugbyspan vanaf 2015 tot 2019.
Hy is die mental coachvan Orlando Pirates sokkerspan vanaf 2019. Hy werk met verskeie internasionale atlete in 'n verskeidendheid van sportsoorte. Hy is 'n gereelde stem op radio en televisie en doen uitstekende werk in maatskappye rakende aspekte soos spanwerk, leierskap en innovering.
Hyself was 'n provinsiale en nasionale sportman en het 'n honneursgraad in Sielkunde sowel as Sportwetenskap en 'n Meestersgraad in Sportsielkunde. Hy is ook die skrywer van 'n topverkoper boek: Wenplan vir die lewe en 'n onlangse boek uit sy pen wat groot aandag geniet is: The Sport Coach - the psychology behind coaching
Descrierea este cea a magazinului partener.
Produse similare
Din aceeași categorie, cu denumire apropiată, de la mai multe magazine.
Unbeatable: Notre Dame's 1988 Championship and the Last Great College Football Season - Jerry Barca
119,04 lei
un magazin partener
Nowhere Near First: Ultramarathon Adventures From The Back Of The Pack - Cory Reese
105,68 lei
un magazin partener
Pacific Crest Trials: A Psychological and Emotional Guide to Successfully Thru-Hiking the Pacific Crest Trail - Carly Moree
99,14 lei
un magazin partener
Categorii înrudite
Toate produsele din Sport, natură și animale (3.265 de produse)
✨ Caută cu AI. Nu e ce cauți? Descrie exact ce vrei. Buget, pentru ce îl folosești — alegem produsele care se potrivesc cel mai bine.